book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Besige lyfie, slim breintjie

akkreditasie

In die vroeë lewensjare is beweging een van die sleutels tot jou baba se breinontwikkeling. Dit oefen sy sintuie, leer hom om beheer oor sy lyfie te kry en help hom om die wêreld te verken. Hoe kan jy agterkom of jou baba se brein na wense ontwikkel?

Gee jou baba die geleentheid om soveel moontlik te beweeg. Een van ’n baba se eerste maniere om te kommunikeer is deur te beweeg.

Die Johannesburgse ontwikkelingspesialis dr. Melodie de Jager sê hoe meer bewegings jou baba uitvoer, hoe meer word sy sintuie gestimuleer en daardeur brei sy kennis van die wêreld uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees