Bly kalm en borsvoed: alles wat jy nog ooit wou weet

akkreditasie

Borsvoeding is belangrik vir jou en baba en is gewoonlik ’n lekker, bevredigende ervaring. Wanneer probleme opduik, is dit egter geweldig stresvol. ’n Honger, skreeuende baba of pynlike voedings is genoeg om enigeen se selfvertroue te kelder.

Gelukkig kan die meeste borsvoedkrisisse opgelos word, veral met die hulp van kundiges. Maar hoe gemaak as jy die hele nag – of naweek – moet wag?

Sommige “probleme” (soos dat jou baba 10 tot 12 keer binne 24 uur drink), is in werklikheid doodnormaal. Omdat bottelvoeding die norm geword het, verwag ouers – en selfs mediese personeel – dieselfde voedingsgedrag van borsbabas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees