book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Borsvoed ’n tweeling

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek wou nog altyd borsvoed, maar nou het ek uitgevind ek verwag ’n tweeling en my opgewondenheid het in senuagtigheid verander. Hoe op dees aarde kry ’n mens twee babas gevoed? Stel dit nie baie groter eise aan jou liggaam nie?

Gee my asseblief raad, want alles wat ek lees is van toepassing op een baba. Is dit dan moontlik om twee babas op aanvraag te voed, of moet ek hulle vroeër in ’n roetine probeer kry?

Moet ek hulle die een ná die ander voed – gaan die laaste een dan nie afskeepmelk kry nie? Of voed ek hulle gelyk – maar hoe hou ek twee babas vas?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees