book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Borsvoed ná borsverkleining

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek het my borste laat verklein toe ek jonger was. Ek is tans swanger en sal my baba graag wil borsvoed. Sal ek dit kan doen?

LISANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Ná borschirurgie is daar dikwels ’n verlies aan gevoel in die bors.

Die meeste gevoel keer gewoonlik ses maande tot twee jaar ná die operasie terug. As jy gevoel in die areola-deel van jou bors het, behoort borsvoeding nie beïnvloed te word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees