book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Borsvoeding: begin vroeg!

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Vra enige ma wat geborsvoed het, en sy sal jou waarskynlik nie vertel van die ongemak en die pyn wat sy soms moes verduur nie. Sy sal jou vertel hoe sy jare daarna steeds onthou hoe daardie piepklein baba teen haar lyf gelê het, sy mondjie stewig om die tepel gevou, kaakspiertjies hard aan die werk terwyl hy honger weglê aan iets wat haar eie liggaam gemaak het.

Ook hoe daardie selfde pap babatjie net ’n paar weke later gereeld tydens voedings na haar opgekyk het, ’n oomblik gerus het terwyl hy haar oog net hier bo hom vang, en geglimlag het voor hy wegtrek om verder te drink.

Dis herinneringe soos dié wat ’n mens jou lewe lank met jou saamdra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees