book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Borsvoeding: hoe pa kan help

akkreditasie

Wanneer sy ontspanne is, kom haar melk in. Sorg dus vir ’n glas water of iets om te eet. ’n Voet- of ligte skouermassering sal haar ook rustig maak, of sit sommer net by haar en gesels.

Dit is nou wel nie vir jou moontlik om te borsvoed nie, maar jy kán help deur baba snags vir ma te neem vir voedings, of winde ná die voeding uit te vryf. ’n Pa se ferm hande raak gewoonlik die beste en vinnigste van winde ontslae.

Ondersteun jou lewensmaat deur in die eerste weke van borsvoeding emosionele steun te bied. Borsvoeding is nie altyd maklik nie; dit kos oefening. Moedig haar dus aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees