book-icon Uitgawe April & Mei 2018

Borsvoeding in die NISE

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My baba is ná geboorte in die NISE opgeneem en kry borsmelk deur ’n buisie. Wat kan ek doen om my borsmelkproduksie ’n hupstoot te gee?

Borsmelk is die eerste en beste voeding vir jou baba, veral vir ’n baba wat in die neonatale intensiewesorgeenheid (NISE) opgeneem is. Dit is dikwels vir ’n ma traumaties om haar baba in dié omstandighede te sien, maar weet dat jy die beste ding doen deur aan te hou om borsmelk aan jou baba te voorsien.

Melkproduksie kan met verskeie metodes verhoog word. Dit sluit in:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees