book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Borsvoeding: Soms maklik, soms uitdagend

akkreditasie
Yolandie van Schalkwyk (33) met Luhan (2) en Estiaan (6).
Yolandie van Schalkwyk (33) met Luhan (2) en Estiaan (6).

Yolandie van Schalkwyk het haar eersteling, Estiaan (nou 6), nooit geborsvoed nie. Sy wou baie graag, maar Estiaan is vroeg gebore en het ’n swak suigrefleks gehad. Die 33-jarge ma van Fochville in Noordwes vertel sy het ook haar ore uitgeleen aan mense wat nie in dieselfde bootjie as sy was nie en allerhande verkeerde besluite geneem. Toe sy ná Estiaan se geboorte begin uitmelk, het sy gedink haar melk is te min en nie voedsaam nie omdat die kolostrum vir haar vreemd gelyk het.

“Ek wou graag borsvoed, maar het tou opgegooi die oomblik toe iemand my ’n uitkoms gebied het.”

Toe Yolandie met Luhan (nou 2) swanger raak, was sy vasbeslote om te borsvoed. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees