book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Borsvoeding: Spring reg weg

akkreditasie

Sommige ma’s en babas kry borsvoeding vinnig en sonder te veel moeite reg, maar vir almal verloop die sakie ongelukkig nie altyd so glad nie.

Borsvoeding is ’n vaardigheid wat sowel ma as kind moet aanleer. Lê dus in die eerste drie of vier dae ’n goeie fondament in die hospitaal waar daar personeel is wat jou kan ondersteun.

Jy kan jou voor die bevalling al begin gereedmaak vir borsvoeding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees