book-icon Uitgawe Julie & Augustus 2020

Borsvoeding: Wat is waar en wat is onwaar

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Gewoonlik besef jy dit reeds tydens swangerskap: Elke vrou is ’n kenner van kinders grootmaak – of sy nou haar eie kroos het of nie – en is maar te gretig om haar kundigheid met niksvermoedende nuwe ma’s te deel. Hoe ouer die raadgewer, hoe oorvloediger die wenke, asook die gesag waarmee dit aangebied word.

Natuurlik hoef jy nie die spreekwoordelike baba saam met die badwater uit te gooi nie. Miskien gee die gryskop­tannie in die supermark jou ’n juweel van ’n wenk. Aan die ander kant: Moenie alles glo wat jy hoor nie. Jy is bevoorreg genoeg om ma te wees in ’n era van navorsingsgebaseerde inligting wat geredelik beskikbaar is. Gebruik betroubare inligting – asook jou gesonde verstand – wanneer jy boererate en ouvroustories beoordeel.

Kom ons bekyk ’n paar van die gewildste stukkies “raad”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees