book-icon Uitgawe Junie tot September 2022
Deel

Die sesweke-ondersoek: Neem jou lysie saam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Teen ses weke oud is die ontmoetingstyd verby, julle en baba is al taamlik aangepas ná sy koms en hy het nie meer “pasgebore” status nie. Dit maak dus sin om nou by die pediater aan te klop om seker te maak dat julle op die regte koers is en dat baba floreer.

Die sesweke-ondersoek is ’n baie belangrike deel van jou baba se gesondheidsorg, sê die Kaapstadse pediater dr. Kathy Krige.

“Dis dan dat die dokter na jou baba se groei en ontwikkeling kyk. As iets fout is, kan dit dus so vroeg as moontlik aandag geniet. Iets wat vroeg genoeg opgelet word, kan dikwels makliker reggestel of verbeter word.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees