book-icon Uitgawe Desember 2018 & Januarie 2019

Dit is badtyd!

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Beplanning is die sleutel tot ’n suksesvolle badsessie. Sorg dat jy alles voor die tyd reg kry. Dis gerieflik om alles byderhand te hê en ook veel veiliger omdat jy dan nie in die versoeking kom om jou kind alleen te laat terwyl jy gou iets gaan haal wat jy vergeet het nie.

Kry die watertemperatuur reg. Gebruik ’n badtermometer as jy onseker is. Hou die water maar vlak.

Wat seep betref: Kies iets wat spesiaal vir babas gemaak is. Sterk seep en sjampoe wat vir grootmense bedoel is, is nie geskik nie en kan jou baba se vel brand. Moenie seep op die gesiggie gebruik nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees