book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2019

Wenke vir baba se eerste etes

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Daar is ’n hele spul eerstes wat jou en jou maat nog breed gaan laat glimlag voor jou baba se eerste verjaardag aanbreek – en een daarvan is die dag waarop jou kind haar eerste happie vaste kos hap. Hierdie gebeurtenis vereis egter ’n bietjie voorbereiding: Die kos wat jy kies moet vooraf gemaak word, jy moet weet waar en hoe jou baba gaan sit en wat jy alles byderhand moet hê. Volg ons slim wenke om hierdie okkasie met selfvertroue aan te durf en glad te laat verloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees