Feite oor voeding

akkreditasie
Koring is gif, babas mag nét organies eet, vrugte maak vet... Dis van die stellings oor voeding wat 'n mens byna daagliks hoor waar ma's aan die gesels raak. Vir wie kan jy glo?

Voeding is belangrik, want babas en kinders se magies is maar klein terwyl hul behoeftes groot is. Jy kan jou kind regtig knou as jy op vals inligting staatmaak om voedingskeuses te maak.

Moenie sommer net google en alles glo wat jy op elke webtuiste lees nie. Gebruik eerder die lys van betroubare webtuistes in dié artikel. Dis verskaf deur Irene Labuschagne van Nicus, wat namens die Universiteit Stellenbosch voedingsverwante inligting verskaf.

Vereeniging vir Dieetkundiges in Suid-Afrika

www.adsa.org.za

Allergievereniging van Suid-Afrika

www.allergysa.org

Britse Dieetkundige Vereniging

www.bda.uk.com

Kankervereniging van Suid-Afrika

www.cansa.org.za

Dieetkundige Vereniging van Australië

www.daa.asn.aul

Kanadiese Dieetkundiges

www.dieticians.ca

SA Nasionale Department van Gesondheid

www.doh.gov.za

Amerikaanse Dieetkundige Vereniging

www.eatright.com

Amerikaanse Akademie van Pediatrie

www.healthychildren.org

Suid-Afrikaanse Hart- en Beroertestigting

www.heartfoundation.co.za

Gesonheidsberoepsraad van Suid-Afrika

www.hpcsa.co.za

Internasionale Raad vir Voedselinligting

www.ific.org

Internasionale Instituut vir Lewenswetenskappe (ILSI)

www.ilsi.org

Internasionale Konfederasie van Dieetkundige Verenigings

www.internationaldietetics.org

SA Vereniging van Voedselwetenskap en -tegnologie

http://www.saafost.org.za/

SA Vereniging van Parenterale en Enterale Voeding

http://www.saspen.com/

Sentrum vir Voedingsinligting aan die Universiteit Stellenbosch

http://www.sun.ac.za/english/faculty/healthsciences/nicus/Pages/default.aspx

UNICEF

http://www.unicef.org/

Wellstart International

http://www.wellstart.org/

Wêreldgesondheidsorganisasie

http://www.who.int/en/

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees