book-icon Uitgawe Desember 2018 & Januarie 2019

Geveg aan die bors

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Esmé Hough, ’n La Leche League-leidster in die Noord-Kaap, verduidelik hoe hierdie wêreldwye borsvoedondersteuningsnetwerk tepelverwarring definieer:

“Bors- en bottelvoeding verg verskillende mondvaardighede. Stywe, kunsmatige spene verskaf ’n soort superstimulus wat sy stempel op die babatjie se suigpatroon afdruk omdat dit makliker is as om vir melk uit die sagter bors te werk.

“Die gevolg is dat sommige babas suigverwarring ontwikkel en dan onvanpaste suigtegnieke op die bors toepas as hulle van bottel na bors moet oorskakel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees