book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Goeie nagrus: Veilig in sy wiegie

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die bababed is een van die belangrikste kopies wat jy vir jou nuwe baba gaan maak. Vra by die winkel of dit ’n veiligheidskode het (’n EN-nommer). Dit beteken die bed is diep genoeg en die opening tussen die sparre nou genoeg dat jou baba nie kan uitval of vassit nie.

As die een kant van die kot kan oopmaak of afslaan – dis baie gerieflik – moet jy seker maak die meganisme is stewig en kinderbestand.

Vra of die verf loodvry is. Veral ouer beddens se verf is dalk nie veilig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees