book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Help baba met kruip

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My dogtertjie is nou sewe maande oud. Hoe kan ek haar help kruip?

Is daar speletjies wat ek met haar kan speel om dit aan te moedig?

LIZANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Kruip is een van die belangrikste motoriese mylpale, en daarom wil ons graag sien dat babas iewers tussen nege en twaalf maande begin kruip.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees