book-icon Uitgawe Augustus & September 2018

Het my baba koliek?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG:

My pasgeborene is skielik ontevrede en huil soms ure aanmekaar. Hoe weet ek of sy koliek het? Sy huil meestal saans met badtyd en dan is dit skielik verby. As dit koliek is, wat kan ek doen om haar te help?

Dr. Maretha Combrink antwoord: As ’n andersins gesonde baba langer as drie uur per dag aanmekaar huil en dit meer as drie dae per week en vir langer as drie weke doen, word koliek gediagnoseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees