book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Het my kind refluks?

akkreditasie
 Getty Images
Getty Images

VRAAG:

Hoe sal ek weet my nuwe baba het refluks? Hoe word dit gediagnoseer?

DR. MARETHA COMBRINK ANTWOORD: Gastroësofageale refluks word gekenmerk deur die opwaartse beweging van maaginhoud tot in die slukderm. Sowat ’n derde van babas kom dit oor sonder dat hulle ernstige simptome toon. Sulke babas staan as happy spitters bekend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees