book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2019

Hoe moet ek uitmelk?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG:

My baba is drie weke oud. Dit gaan goed met die borsvoeding en sy sit mooi gewig aan. Ek moet egter een van die dae terug werk toe en wil graag op kantoor uitmelk. Hoe moet ek te werk gaan om die uitmelkery so maklik en pynloos moontlik te laat verloop?

ANTWOORD:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees