book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Hoort baba in jou bed?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

“Eintlik kan ek nie eens onthou wanneer ons dogtertjie in ons bed beland het nie,” vertel die Pretoriase ma Nina van Rensburg.

“Sy was ’n slegte slaper en een aand het ek haar uit pure moedeloosheid langs my in die bed getel. Ek kon eenvoudig nie nog een keer opstaan en na haar bedjie strompel nie. Sy het daardie nag geslaap soos ’n baba moet.

“Die volgende aand het ek dit weer beproef en toe ek weer sien, het ons ’n permanente bedmaatjie en ek minder donker kringe onder my oë!” Met dié was die koeël deur die kerk en die Van Rensburgs se groot dubbelbed het die spreekwoordelike kermisbed geword.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees