book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Inkopies: Beste vir borsvoed

akkreditasie

Medela se Purelan R95 vir 7 g, Baby City, Dis-Chem, takealot.com, bitsandbobsformoms.co.za, babygroup.co.za en breastpumps.co.za.
Lansinoh se Soothies-jeldoekies vanaf R119,99, babawinkels, apteke en takealot.com.
NUK se Luna-elektriese borspomp vanaf R1 699,99, alle NUK-handelaars.
Jolie-handpomp vanaf R699,99, alle NUK-handelaars.
Borsmelkhouers vanaf R264,99 vir drie eenhede, alle NUK-handelaars.
Nuby se digitale elektriese borspomp vanaf R1 999,99, Baby City.
Lansinoh se 3-in-1-Therapearl-borsbehandeling vanaf R239,99, babawinkels, apteke en takealot.com.
Tommee Tippee se bottelsakkies vanaf R299,99, Baby City, Baby Boom, Babies R Us, takealot.co.za en spesialis-babawinkels.
Tommee Tippee se bêrepotjies (60 ml) vir melk R99,99, Baby City, Baby Boom, Toys R Us, takealot.com en sommige babawinkels.
Voedingskussing deur Jean Kelly R299, jeankelly.co.za.
Borsmelksakkies deur NUK R254,99, alle NUK-handelaars.
Pigeon se elektriese borspomp R 2 199,99, babawinkels, apteke, kleinhandelaars en takealot.com.
Purity & Elizabeth Anne’s se tepelroom R45,99 vir 50 ml, apteke, Clicks, Dis-Chem, babawinkels en Checkers.
Carriwell se Gelwire-voedingsbra vanaf R630, Baby City en takealot.com.
Carriwell se opgestopte voedingsbra R489,95, Baby City, Baby Boom, Babies R Us, takealot.com en baba- en swangerskapwinkels.
Pigeon se tepel-uittrekker vanaf R84,99, babawinkels, apteke, sekere kleinhandelaars en takealot.com.
BabySense se babavoedarmband vanaf R60, babysense.com.
Chicco-borsdoekies R99,99 vir 60, Baby City en Game.
Medela se Swing Maxi-elektriese borspomp vanaf R5 600, Baby City, Dis-Chem, takealot.com, bitsandbobsformoms.co.za, babygroup.co.za en breastpumps.co.za.
Pigeon se tepelskerms vanaf R109,99 vir ’n pakkie van twee, babawinkels, Dis-Chem, apteke en takealot.com.
Bravado se bra-en-pomp-stel vanaf R1 563, takealot.com, bitsandbobsformoms.co.za, babygroup.co.za en breastpumps.co.za
Lansinoh se borsmelk-bergsakkies vanaf R159,99 vir 25, babawinkels, Dis-Chem, apteke en takealot.com.
Medela se weggooibare voeddoekies vanaf R59,99, Baby City, Dis-Chem, takealot.com, bitsandbobsformoms.co.za, babygroup.co.za en breastpumps.co.za.
Borsdoekies R57,95 vir 36, Clicks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees