book-icon Uitgawe Oktober & November 2019

Inkopies: Oulike fopspene

akkreditasie
Inkopies
Inkopies

NUK se Genius Colour R169,99 (0-6 maande, tweepak) en Space-fopspeen (6-36 maande, eenpak) vanaf R129,99, Baby City, Babies R Us @ Toys R Us, Clicks, takealot.com en uitgesoekte kleinhandelaars.
Tommee Tippee se Newborn (0-2 maande) R79,99, Baby City, Babies R Us @ Toys R Us en takealot.com.
Bitten se Hot Lips Pacifier en Moustache Pacifier R159 elk, Kids Living.
Dr Brown’s-fopspeen (0-6 maande, tweepak, ook in pienk te kry) R99,95, Baby City, Dis-Chem, Babies R Us @ Toys R Us en takealot.com.
Tommee Tippee se Breast-like Soother (0-6 en 6-18 maande) R139,99, Baby City, Babies R Us @ Toys R Us, takealot.com.
Philips Avent se Soothie (0-3 maande, tweepak) R199, Ultra Soft (0-6 en 6-18 maande, tweepak) R169 en Freeflow (18 maande en ouer, tweepak) R155, Baby City, takealot.com en babiesafrica.com.
Dr Brown’s se PreVent Printed Shield-fopspeen (0-6 maande, tweepak) R139,95, Baby City, Dis-Chem, Babies R Us @ Toys R Us, takealot.com (ook in blou te kry).
Chicco se Physio Soft Fantastic Love (beperkte uitgawe) in harthouer (0-2 maande) R129, Babies R Us @ Toys R Us, takealot.com en Pick n Pay Hyper.
BibiSoother (6-16 maande, tweepak) R164,99, takealot.com en babiesafrica.com.
Chicco se Physio Air, Physio Soft en Physio Air Lumi (geboorte tot 12 maande en ouer) vanaf R99 elk, Baby City (behalwe Physio Air Lumi), takealot.com, loot.co.za, Kids Emporium en thekidzone.co.za.
Pigeon Step One (geboorte tot 5 maande en ouer), Step Two (5 maande en ouer), Step Three (8 maande en ouer) R69,99 elk, alle babawinkels, Dis-Chem, uitgesoekte kleinhandelaars en aanlynwinkels.
Bibi-fopspeen (0-6 maande) R84, takealot.com en babiesafrica.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees