Chew on This se Bostonterriër- en swaan-silikoontanderinge R120 elk, Kids Emporium en chewonthis.co.za.


Matchstick Monkey se olifant- en varktanderinge R199,99 elk, takealot.com en ander onafhanklike kleinhandelaars.


Jordan-tandeborsel (0-2 jaar) R21,95, Clicks, Pick n Pay en Dis-Chem.


Pigeon se Cooling Teether (vier maande en ouer) R54,99, babawinkels, Dis-Chem, uitgesoekte klein-handelaars en aanlyn.


Pansoral se Teething/Eerste tandjies R44,95, Clicks en Dis-Chem.


Teejel R45,99, vooraanstaande apteke en supermarkte.


BABE-Eeze-silikoontandekrale vanaf R100, Clicks.


Happy Family se Organics Baby Teethers R96 vir ’n pak van ses, faithful-to-nature.co.za, Baby City, Babies R Us en Clicks.


Pure Beginnings se Soothing Teething Gel R59,95, Baby City, Dis-Chem, Woolworths, Wellness Warehouse, Babies R Us en gesondheidswinkels, asook purebeginnings.co.za, faitful-to-nature.co.za en takealot.com.


Sophie la Girafe se Colo’rings R329. Stuur ’n e-pos na info@sophiegiraffe.co.za om die kleinhandelaar naaste aan jou op te spoor.


Tommee Tippee se Teethe and Play Water Teether (ses maande en ouer) R149,99, Baby City, Baby Boom, Babies R Us, en aanlyn by takealot.com en ander onafhanklike kleinhandelaars.


NUK se Teething Gum Brush-stel R179,99, Baby City en takealot.com.


Chicco se Fresh-borslap met tandering R229, takealot.com, loot.co.za, babanino.co.za en thekidzone.co.za.


Nûby Nana se Nubs-tandering R99,99, Baby City, Toys R Us, Dis-Chem, Checkers, Game en Makro.