book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Jou baba: Skep 'n roetine vir bad, drink, droom

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Hoewel babas ’n groot deel van hul lewe omslaap, is die meeste pasgeborenes se slaapsiklus maar taamlik wisselvallig. Party slaap heerlik bedags maar is snags wawyd wakker. Namate hulle ouer word, verander hul slaapbehoeftes en ook hul slaapsiklus.

Daar’s gelukkig heelwat wat jy kan doen om jou baba se slaapgewoontes te beïnvloed en van vroeg af ’n slaaproetine te kweek. Dit hoef nie ’n baie rigiede roetine te wees nie, want baba gaan sy roetine wil aanpas namate hy nuwe ontwikkelingsfases betree.

Hier is voorstelle wat jou baba – en jou – sal help om ’n goeie nag se slaap in te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees