book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Jou fotoblad

akkreditasie
Anja van Rooyen (1 week), van Despatch, Oos-Kaap.
Anja van Rooyen (1 week), van Despatch, Oos-Kaap.

Anja
Heidi
Clara
Lehan
Heinrich
Mila
Lian van Rooyen (5 maande), van Welkom, Vrystaat.
Francois Schoeman (22 maande), van Hartbeespoortdam, Noordwes.

DEEL & WEN!

Canvas It gee aan elke baba op hierdie blad ’n geskenkbewys ter waarde van R700. Sorg vir spesiale gesinsherinneringe met hierdie pragtige seildoekafdrukke wat 50 mm diep op ’n geblokte raam is. Die twee akriellae waarborg dat die afdrukke nooit verdof nie. Gratis aflewering in Suid-Afrika. Besoek canvasit.co.za. Stuur jou mooiste foto’s aan fotoblad@babaenkleuter.co.za. Onthou die naam, ouderdom en waar julle woon.
Canvas It

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees