book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Jou kind: Al die mylpale van 0 tot 2 jaar

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Dis opwindend om toe te kyk hoe jou baba van ’n hulpelose bondeltjie tot ’n onafhanklike klein mensie met haar eie persoonlikheid ontwikkel.

Maar dis altyd belangrik om in gedagte te hou dat babas teen hul eie pas ontwikkel. As jou baba effens stadiger as teen die gemiddelde tempo ontwikkel, sê dit nie noodwendig iets oor haar toekomstige vaardighede nie.

Baie ouers is bekommerd dat hul kind nie “betyds” vorder nie. Die beste manier om te verseker dat jou baba se ontwikkelingsmylpale op dreef is, is om haar gereeld deur die pediater of klinieksuster te laat ondersoek. Hulle sal haar fisieke ontwikkeling nagaan, haar weeg en meet, haar mooi bekyk en met jou gesels oor haar vordering en wat jy kan te doen om te help. Hulle sal ook haar eetplan bespreek, veral wanneer sy na vaste kos oorskakel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees