book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Kan ek met my pasgeborene reis?

akkreditasie

Ons reis elke jaar na my suster in die Ooste. Is dit veilig dat my een maand oue baba saamvlieg? Kan 'n mens maar met so 'n klein baba na 'n ander land gaan?

Weens toenemende globalisering het reisgeneeskunde 'n spesialisveld geword en is dit belangrik dat reisigers ingelig is oor die gesondheidsgevare in die deel van die wêreld wat hulle wil besoek. Daar is verskeie reisklinieke wat inligting daaroor kan verskaf.

Dis egter nie 'n goeie plan om 'n internasionale reis met 'n maand oue baba te onderneem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees