book-icon Uitgawe September & Oktober 2020

Kenner: Moet ek haar wakker maak?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG:

My pasgeborene is een week oud. Sy slaap eintlik maar meestal. Ek voed op aanvraag. Ek lees baie dat pasgeborenes elke drie uur móét drink, maar my kleinding slaap nog baie en sal sommer vyf of ses uur aanmekaar slaap en dan eers wakker word. Moet ek haar maar los tot sy wakker word?

DR. MARETHA COMBRINK ANTWOORD:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees