book-icon Uitgawe Julie & Augustus 2020

Kenner-raad: Hoe speen ek baba?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG: My baba is nou 15 maande oud.  Ek het haar eksklusief geborsvoed en van vyf maande af vaste kos gegee. Nou wil ek haar speen. Hoe doen ek dit? Hoe lank gaan my melk nog bly inkom? Moet ek my ginekoloog vir medisy­ne vra of kan ek dit as ’n na­tuur­like proses aanpak?

PROF. LISANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Die Wêreldgesondheidsorganisasie beveel aan dat ma’s hul baba van geboorte tot ses maande eksklusief borsvoed (slegs borsmelk gee). Van ses maande af kan vaste kos by die dieet ingesluit word terwyl volgehoue borsvoeding tot op twee jaar of selfs later  kan voortduur

Borsmelk kan tussen 12 en 18 maande steeds in ’n derde van jou baba se voedingsbehoeftes voorsien. Daarna kan die borsmelk deel begin uitmaak van ’n gebalanseerde dieet wat uit ’n verskeidenheid voedselsoorte bestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees