book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Kenners gee raad: Een bors per voeding

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG: 

My baba word oor twee weke gebore en ek wil borsvoed. Moet sy uit net een bors per voeding drink, of uit albei?

LISANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Dis belangrik dat jy die beheer oor bors­voeding aan jou baba oorlaat. Jou baba weet instinktief wat sy nodig het. Jy moet reageer op die leidrade wat sy op haar unieke manier aan jou kommunikeer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees