book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Kenners: Trane as ma ry

akkreditasie
Baba & Kleuter
Baba & Kleuter

VRAAG

My babaseuntjie van agt maande bly bedags by die huis waar ’n kinderoppasser mooi na hom omsien. Hy was heel gelukkig om my te sien vertrek, maar deesdae huil hy as ek werk toe gaan. Dit maak dit moeilik, al weet ek daar word goed na hom omgesien. Hoe kan ek die skuldgevoel hanteer en dit ook vir my baba makliker maak?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees