book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Kosbare herinneringe vir ewig

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

“Fotografie is ’n manier van voel, aanraak en liefhê. Wat jy vasvang is vir ewig ... Dit onthou die klein goedjies lank nadat jy al alles vergeet het.”

Die Amerikaanse fotograaf Aaron Siskind vang met dié woorde mooi vas waarom foto’s vir ons as ouers so spesiaal is.

 Die onlangse brande in ons land waar soveel huise en al die foto’s binne-in afgebrand het, het ’n mens weer laat besef hoe kwesbaar en onvervangbaar foto’s is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees