book-icon Uitgawe Desember 2018 & Januarie 2019

Krampe & winde

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My pasgeborene sukkel met aaklige winde. Is daar veilige middels wat ek haar kan gee om haar pyn te verminder en die winde ’n bietjie te laat bedaar? Hoe kan ek die winde suksesvol uitvryf?

Dr. Maretha Combrink, pediater, antwoord:

Krampe en winderigheid kom algemeen by babas tussen vier en 12 weke oud voor, maar navorsing toon ’n hoogtepunt teen omtrent agt weke oud. Winde word gevorm as deel van normale spysvertering, en ook as jou baba lug sluk terwyl sy voed of huil. Jy kan die volgende doen om te help:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees