book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Kruip en loop: Voetjie vir voetjie

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

KRUIP

Jou baba se eerste bewegings is reflekse. As hy leer om sy kop en nek te lig terwyl hy op sy magie lê, veroorsaak die toniese nek­refleks dat sy arms reguit strek en sy knieë buig sodat hy in ’n handeviervoet-posisie beland. So leer die brein hoe dit voel om in ’n kruipende posisie te wees en begin bou aan die spierkrag wat nodig is om hierdie posisie in te neem en te handhaaf.

Terwyl hy kruip, word sensors genaamd proprioseptore in jou baba se gewrigte, spiere en ligamente geprikkel. Dié sensors stuur inligting na die brein oor waar die liggaamsdele hulle bevind. Jou baba “voel” dus waar sy ledemate hulle bevind (propriosepsie) sonder dat hy kyk waar dit is. Kruip stimuleer ook die vestibulêre sintuig in die binne-oor wat nodig is vir balans. ’n Verlies aan propriosepsie en vestibu­lêre leiding kan die volgende probleme tot gevolg hê:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees