book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2019

Kry dit reg: Borsvoeding

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Al wat regtig nodig is, is dat jy besluit jy gaan borsvoed. Daarna kan jy agteroorsit en jou swangerskap geniet, veilig in die wete dat jou liggaam baie wyser as jy is wanneer dit by die voeding van jou pasgeborene kom. Om die waarheid te sê, hoe minder jy nou doen, hoe beter.

Vergeet daarvan om jou tepels te rol of te skrop, of in die son te gaan lê. As jy dit moeilik vind om oor die saak te ontspan, hou in gedagte dat jou liggaam hard aan die werk is om te verseker dat die melk op die regte tyd en in die regte hoeveelhede vir jou nuwe babatjie beskikbaar sal wees. Gebruik dié tyd om inligting te bekom. Vroue wat borsvoeding nie baasraak nie, is dikwels oningelig of het die verkeerde inligting gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees