book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Laaste 21 dae van kraamverlof

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jy behoort jou baba van vandag af aan ’n bottel bekend te stel. As jy dit nog nie gedoen het nie, skaf ’n borspomp aan en begin dit so gou moontlik gebruik.

Besin ook nou oor jou borsvoedingsroetine wanneer jy terug by die werk is. Wanneer gaan jy uitmelk? Waarin gaan jy die melk hou? Waar gaan jy die houer bêre?

In ’n agtuur-werkdag mag jy twee keer per dag vir ’n maksimum van 30 minute op ’n slag uitmelk – dis nou bo en behalwe jou ander toegelate pouses.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees