book-icon Uitgawe Oktober & November 2018

Maak dit vas

akkreditasie
Maak 'n linthalssnoer vir jou baba se fopspeen
Maak 'n linthalssnoer vir jou baba se fopspeen

1. Sny die lint in ’n lengte wat jou baba sal pas. Jy kan die punte afrond sodat dit nie uitrafel nie.

2. Bind dit aan die ringetjie aan die een kant en die knippie aan die ander kant vas. As jy graag naaldwerk doen, kan jy die lint ook met naald en garing vaswerk of -stik.

3. Ryg die fopspeen deur die lint om dit in posisie te plaas. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees