book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Maak jou huis babaveilig

akkreditasie
Maak jou huis babaveilig
Maak jou huis babaveilig

1. Sit klapstuiters aan deure vas sodat klein vingertjies nie tussen die deur en kosyn vasgeslaan word nie.

2. Hou drade van elektriese toebehore weg van baba sodat dit nie afgepluk kan word nie.

3. Warm toestelle (yster, versteiler, oond, ketel, potte) moet ook onbereikbaar wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees