book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Mastitis: Als wat jy moet

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die verskil tussen verstopte melkbuisies en mastitis lê daarin dat mastitis met verkouesimptome en koors gepaardgaan, sê die Johannesburgse klinieksuster Sue James.

Mastitis is die mediese term vir borsontsteking (of melkkoors, soos die ou mense dit genoem het). Dit ontstaan wanneer die weefsel van een of meer melkkliere in die bors ontsteek. Dit begin dikwels wanneer borsmelk in jou borsweefsel agterbly weens ’n verstopte melkbuisie of ’n probleem met borsvoeding. In dié stadium word dit onbesmette mastitis genoem. As dit nie behandel word nie, kan die borsweefsel met bakterieë besmet raak, wat dan tot besmette mastitis kan lei. Besmette mastitis moet so gou moontlik behandel word om komplikasies soos ’n abses in die bors te keer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees