book-icon Uitgawe Desember 2018 & Januarie 2019

Met meningitis gebore?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek het onlangs gelees dat ’n ma die kiem vir ’n soort breinvliesontsteking voor of met geboorte aan haar baba kan oordra. Sal my ginekoloog my outomaties daarvoor toets of moet ek vra? Watter gevolge het hierdie siekte vir my baba?

Dr. JP du Buisson, ginekoloog, antwoord:

Die Groep Beta-hemolitiese streptokok (GBS) is ’n vreeslike lang naam vir ’n bakterie wat eintlik min skade by volwassenes kan aanrig – op die ergste miskien ’n blaasinfeksie!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees