book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Mylpale: Voor sy stap

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jy wag seker met ingehoue asem dat jou aapstert begin loop – maar die dinge wat jy al van haar geboorte af doen, kan haar óf help óf hinder op haar pad na daardie baie spesiale mylpaal. Namate jou baba ouer word, leer sy om haar bewegings te bemeester en baie mylpale te haal wat haar in staat stel om makliker op haar eie te beweeg.

Teen drie maande kan jou baba haar bors en kop oplig wanneer sy op haar magie neergesit word. Dis een van die eerste boustene vir loop, want dit versterk die spiere wat nodig is om om te rol, te kruip en op te staan.

HOE KAN JY HELP

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees