book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Ons lewende wonderwerkie

akkreditasie
Hier is klein Lara op vier maande. Sy het albei haar sussies verloor toe die drie­ling onverwags 
14 weke vroeg gebore is.
Hier is klein Lara op vier maande. Sy het albei haar sussies verloor toe die drie­ling onverwags 14 weke vroeg gebore is.

Jean-mari van Vuuren sit op die rusbank in haar huis in Durbanville, ’n dapper glimlag op haar gesig. In die wiegstoeltjie langs haar rus die fraaie, vriendelike klein Lara.

Hoewel Jean-mari se hartseer nog vlak lê en die trane maklik vloei, is haar en haar brose dogtertjie se storie een van hoop, dankbaarheid en vreugde.

Hul verhaal begin toe Jean-mari onbepland swanger geraak het. “Ons het pas ’n huis gekoop en het reeds twee kinders, Mia (7) en Colin (5),” vertel sy. “Nóg ’n baba was die laaste ding waaraan ons gedink het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees