book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Orrelpypies: Ma's deel raad

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

’n Plekkie vir elke individu

Magdaleen van der Vyver (32) van Kaapstad het twee kinders, Maggie (4) en Ruben (2), en daar is nou ’n tweeling op pad.

“Ek hou nie van roetine nie en die reëls in ons huis is nie in sement gegiet nie. Ek takel dinge maar soos hulle voorkom. Maar waaraan ek wel glo, is ’n goeie slaaptydroetine.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees