book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Pasgebore-nuusbrokkies

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die Familiebybel bied ’n geloofsnalatenskap vir jou gesin en die geslagte wat ná julle kom. Dis deur dr. Johan Smith van Vita Amp bygewerk en bevat die volledige nuwe 2020-Bybelvertaling, ’n familiestamboom, ’n bladsy vir trou- en geboortedatums, ekstra artikels oor die gesinslewe, 52 weke se Bybelstudiemateriaal vir die hele gesin en ’n program wat jou lei om die Bybel in een jaar deur te lees. Dit sal beslis ’n gekoesterde geskenk en kosbare erfstuk word. R480, Lux Verbi.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees