book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Pasgeborene: Hartedief… tyddief

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jy is skaars klaar met die voeding, winde uitvryf en doekruiling, dan begin alles weer van voor af. Voor jy jou kom kry het jou dag in 100 stukkies versplinter, sukkel jy om enigiets klaar te maak en betrap jy jou dat jy vyfuur die middag nog jou pajamas aanhet omdat jy nooit sover gekom het om te stort en aan te trek nie.

Waar het die dag heen verdwyn?

Babas is regte tydslurpertjies en jy moet dus maar regstaan met ’n arsenaal tydspaar-taktieke om deur jou dag te kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees