book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Puisies soos ’n tiener!

akkreditasie

My nuwe baba was so pragtig, maar nou is hy oortrek van die puisies en sy vel lyk olierig. Wat veroorsaak dit en hoe kan ek dit behandel?

Die oorsaak van babapuisies of baba- aknee is nie bekend nie, maar dit kom baie algemeen voor. Dit gaan gewoonlik vanself weg, selfs sonder enige behandeling.

Sommige babas kan die puisies maande lank hê, ander net 'n paar weke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees