book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Raad: Baba drink net aan een bors

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG: My baba is ses maande oud en wil net aan een bors drink. Wat moet ek doen? 

LISANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Ma’s besef gewoonlik taamlik vroeg dat hul borste nie heeltemal dieselfde hoe­veelheid melk produseer nie of dat die melk­vloei uit die een bors nie so vinnig is as uit die ander een nie. Baba kan die bors wat stadiger vloei of minder melk maak, weier of onrustig word as hulle daaraan suig.

Daar is verskeie oorsake van hierdie verskynsel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees