book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Die nuutste slaapmonitors

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

AngelCare se video-, beweging- en klankmonitor R1 899, Clicks.
AngelCare se klankmonitor R1 699, Clicks.
AngelCare se AC310-monitor met video en klank R2 799,90 Toys R Us/Babies R Us.
BabyWombWorld se BWW360-wifi-babamonitor met video en klank R1 195, babywombworld.com.
Motorola se video-babamonitor van 9,8 cm R2 999,90, Toys R Us/Babies R Us.
AngelCare se draadlose bewegingsmonitor R1 399, Clicks.
BabyWombWorld se Bww9021-digitale video-babamonitor van 61 cm R1 395, babywombworld.com.
BabyWombWorld se BWW288-video-babamonitor met terugroepfunksie R1 495, babywombworld.com.
Motorola se wifi-video-baba- monitor R3 699, Clicks.
BabyWombWorld se draadlose video-babamonitor met nagvisie R1 195, babywombworld.com

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees