book-icon Uitgawe April & Mei 2018

Slaapraad wat werk

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Of dit nou by ’n partytjie, braai of op kletsgroepe is: Slaap bly een van die gewildste onderwerpe wanneer ma’s bymekaarkom. En daar is ongelukkig nie ’n kitsoplossing wat jou van krapperige oë en lang gape gaan red nie, maar met goeie raad en realistiese verwagtinge kan dinge beslis verbeter. Hier is raad om vir jou baba goeie slaapgewoontes te leer.

Hoeveel

Pasgeborenes slaap die grootste deel van die dag om – sowat 18 tot 20 uur uit die 24 uur-siklus. Jou baba sal nie sommer langer as 40 tot 60 minute op ’n slag kan wakker bly nie en sal elke twee tot drie uur wil drink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees